| lapel [boodskap #137738] |
Wo., 25 Augustus 2021 08:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die lapel van 'n baadjie.
lapel
Afbreking: la•pel
Selfstandige naamwoord: lapel
Meervoud: lapelle
Verkleinwoord: lapelletjie
Meervoud van verkleining: lapelletjies
Betekenis:
• Die voorste gedeelte van 'n baadjie of jas wat as 'n verlenging van die kraag op die bors teruggevou is.
Gebruik:
• Sy dra 'n ruiker aan haar lapel.
Sinoniem:
• kraagomslag
Afgelei:
• lapelruiker
• lapelwapen
Vertaling:
Engels: lapel
Nederlands: revers, lapel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|