| melodie [boodskap #137737] |
Di., 24 Augustus 2021 18:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melodie
Afbreking: me•lo•die
Selfstandige naamwoord: melodie
Meervoud: melodieë
Verkleinwoord: melodietjie
Meervoud van verkleining: melodietjies
Betekenis:
• Ritmiese musieknote wat 'n eenheid vorm en mooi is om na te luister.
Gebruik:
• Hy neurie hierdie melodie nou al vir dae aaneen.
Sinoniem:
• deuntjie
• harmonie
• wysie
Verwant:
• melodies
• melodieus
Vertaling:
Engels: melody, tune
Nederlands: melodie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|