Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weldra
weldra [boodskap #137729] Di, 24 Augustus 2021 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weldra
Afbreking: wel•dra


Bywoord: weldra

Betekenis:
• Nie ver in die toekoms nie.

Gebruik:
• Die gaste sal weldra hier wees.

Sinoniem:
• aanstons
• amper
• binnekort
• eerlang
• eerlank
• netnou
• nou-nou
• spoedig

Vertaling:
Engels: soon, shortly, before long
Nederlands: weldra

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grapmaker
Volgende onderwerp: egbreuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:37:50 MGT 2024