Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matrone
matrone [boodskap #137721] Ma, 23 Augustus 2021 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
matrone
Afbreking: ma•tro•ne


Selfstandige naamwoord: matrone
Meervoud: matrones
Verkleinwoord: matronetjie
Meervoud van verkleining: matronetjies

Betekenis:
• Vroulike hoof oor 'n koshuis, ouetehuis of die verpleegpersoneel van 'n hospitaal.

Gebruik:
• Ons matrone is 'n streng, maar regverdige vrou.

Sinoniem:
• huismoeder
• koshuismoeder
• verpleegstershoof

Vertaling:
Engels: matron
Nederlands: matrone

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laspos
Volgende onderwerp: naelloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:27:34 MGT 2024