| kubies [boodskap #137712] |
So., 22 Augustus 2021 18:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kubus.
kubies
Afbreking: ku•bies
Byvoeglike naamwoord: kubies
Attributief: kubiese
Betekenis:
• Gevorm soos 'n kubus ('n figuur met ses vierkantige sye wat ewe groot is).
Gebruik:
• Tafelsout se kristalle is kubies.
Sinoniem:
• dobbelsteenvormig
• kubiek
• kubusvormig
Vertaling:
Engels: cubic
Nederlands: kubisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|