Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koalisie
koalisie [boodskap #137707] So., 22 Augustus 2021 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koalisie
Afbreking: ko•avli•sie


Selfstandige naamwoord: koalisie
Meervoud: koalisies
Verkleinwoord: koalisietjie
Meervoud van verkleining: koalisietjies

Betekenis:
• Twee of meer partye wat tydelik saamwerk om 'n gemeenskaplike doel te bereik (dikwels teen 'n derde party).

Gebruik:
• Die DA en die VF Plus het 'n koalisie gevorm om die ANC teen te staan.

Sinoniem:
• alliansie
• bond
• pakt
• samewerking
• verbintenis
• verbond

Afgelei:
• koalisie-ooreenkoms
• koalisieparty
• koalisieregering

Vertaling:
Engels: coalition
Nederlands: coalitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kurwe
Volgende onderwerp: koeëlvas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 09:23:27 UTC 2025