| heksagonaal [boodskap #137670] |
Do., 19 Augustus 2021 13:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Heksagonale kristalstuktuur.
heksagonaal
Afbreking: hek•sa•go•naal
Byvoeglike naamwoord: heksagonaal
Attributief: heksagonale
Betekenis:
• Soos 'n heksagoon (seshoek).
Gebruik:
• Die kristal se struktuur is heksagonaal.
Afgelei:
• diheksagonaal
Sinoniem:
• seshoekig
• sessydig
Vertaling:
Engels: hexagonal
Nederlands: hexagonaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|