| pipet [boodskap #137651] |
Wo., 18 Augustus 2021 14:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24295 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pipet word gebruik.
pipet
Afbreking: pi•pet
Selfstandige naamwoord: pipet
Meervoud: pipette
Verkleinwoord: pipetjie
Meervoud van verkleining: pipetjies
Betekenis:
• Deurskynende glasbuis om 'n afgemete volume vloeistof op te suig en na 'n ander houer oor te plaas.
Gebruik:
• Gebruik 'n pipet om 'n paar druppels van die reagens in die proefbuis te gooi.
Hiponiem:
• maatpipet
• pasteurpipet
• verbrandingspipet
Afgelei:
• pipetrak
• pipetteer (ww.)
Vertaling:
Engels: pipette
Nederlands: pipet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|