| rugwerwel [boodskap #137647] |
Wo., 18 Augustus 2021 12:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24294 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die werwels van die menslike rugstring.
rugwerwel
Afbreking: rug•wer•wel
Samestelling: rug + werwel
Selfstandige naamwoord: rugwerwel
Meervoud: rugwerwels
Verkleinwoord: rugwerweltjie
Meervoud van verkleining: rugwerweltjies
Betekenis:
• Een van die bene (werwels) van die rugstring/werwelkolom.
Gebruik:
• Die mens se werwelkolom bestaan uit 33 of 34 werwels.
Sinoniem:
• lendewerwel
Vertaling:
Engels: dorsal vertebra
Nederlands: ruggenwervel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|