| rolbalbaan [boodskap #137638] |
Di., 17 Augustus 2021 20:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Rolbalbaan.
rolbalbaan
Afbreking: rol•bal•baan
Samestelling: rolbal + baan
Selfstandige naamwoord: rolbalbaan
Meervoud: rolbalbane
Verkleinwoord: rolbalbaantjie
Meervoud van verkleining: rolbalbaantjies
Betekenis:
• Baan waarop rolbal gespeel word.
Gebruik:
• Die oumense geniet hulself gate uit op die rolbalbaan.
Vertaling:
Engels: bowling green
Nederlands: bowlingbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|