| spandabelrig [boodskap #137619] |
Di., 17 Augustus 2021 07:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spandabelrig
Afbreking: span•da•bel•rig
Samestelling: spandabel + -rig
Byvoeglike naamwoord: spandabelrig
Vergrotende trap: spandabelriger
Oortreffende trap: spandabelrigste
Attributief: spandabelrige
Partitief: spandabelrigs
Betekenis:
• Geneig om te veel geld te spandeer.
Gebruik:
• Die munisipaliteit bestee spandabelrig terwyl dienslewering stilstaan.
Sinoniem:
• buitensporig
• kwistig
• oordadig
• oormatig
• spandabel
• uitspattig
• verkwistend
• verspillend
Antoniem:
• spaarsamig
• suinig
Afgelei:
• spandabelrigheid
Vertaling:
Engels: extravagant, wasteful
Nederlands: verkwistend, spilziek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|