| waterkanon [boodskap #137605] |
Ma., 16 Augustus 2021 10:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24277 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Waterkanon word vir skarebeheer gebruik.
waterkanon
Afbreking: wa•ter•ka•non
Samestelling: water + kanon
Selfstandige naamwoord: waterkanon
Meervoud: waterkanonne
Verkleinwoord: waterkanonnetjie
Meervoud van verkleining: waterkanonnetjie
Betekenis:
• 'n Kanon wat 'n sterk stroom water spuit (om vure te blus of skares uitmekaar te jaag).
Gebruik:
• Die polisie het 'n waterkanon gebruik om die oproeriges te verdryf.
Sinoniem:
• waterwerper
Vertaling:
Engels: water cannon
Nederlands: waterkanon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|