| marmer [boodskap #137580] |
Sa., 14 Augustus 2021 17:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onverwerkte marmer.
marmer
Afbreking: mar•mer
Selfstandige naamwoord: marmer
Meervoud: –
Betekenis:
• Harde kalksteen wat fyn gepoleer en algemeen vir bou- en beeldwerk gebruik word.
Gebruik:
• Marmer word as eeue lank in paleise gebruik, maar word vandag selfs in eenvoudige huise aangetref.
Afgelei:
• marmeragtig
• marmerbeeld
• marmerblad
• marmerblok
• marmergroef
• marmerkolom
• marmerpilaar
• marmerplaat
• marmersaag
• marmersteen
• marmerswerker
Vertaling:
Engels: marble
Nederlands: marmer
Werkwoord: marmer
Verlede tyd: het gemarmer
Betekenis:
• Behandel om soos marmer te lyk.
• Om vet by vleis te voeg.
Gebruik:
• Die karton word gemarmer.
• Sy marmer die varkboud met spek.
Vertaling:
Engels: to marble
Nederlands: marmeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|