| kwalifiseer [boodskap #137575] |
Sa., 14 Augustus 2021 08:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwalifiseer
Afbreking: kwa•li•fi•seer
Werkwoord: kwalifiseer
Verlede tyd: het gekwalifiseer
Teenwoordige deelwoord: kwalifiserend, kwalifiserende
Verlede deelwoord: gekwalifiseerde
Betekenis:
• Om aan bepaalde vereistes vir toelating te voldoen.
Gebruik:
• Ek het gedruip, maar gelukkig kwalifiseer ek vir die aanvullende eksamen.
Sinoniem:
• voldoen
Antoniem:
• diskwalifiseer
Afgelei:
• gekwalifiseerd
• kwalifikasie
• kwalifiseerder
• kwalifisering
Vertaling:
Engels: to qualify
Nederlands: kwalificeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|