| akrofobielyer [boodskap #137471] |
Di., 03 Augustus 2021 14:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Waaghals wat hoog in die lug oor 'n straat loop.
akrofobielyer
Afbreking: a•kro•fo•bie•ly•er
Samestelling: akrofobie + lyer
Selfstandige naamwoord: akrofobielyer
Meervoud: akrofobielyers
Verkleinwoord: akrofobielyertjie
Meervoud van verkleining: akrofobielyertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat aan akrofobie (hoogtevrees) ly.
Gebruik:
• Die akrofobielyer kan met gedragsterapie behandel word.
Vertaling:
Engels: acrophobia sufferer
Nederlands: lijder aan hoogtevrees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|