Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taksidermis
taksidermis [boodskap #137469] Di., 03 Augustus 2021 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Opgestopte diere.
Opgestopte diere.
taksidermis
Afbreking: tak•si•der•mis


Selfstandige naamwoord: taksidermis
Meervoud: taksidermiste
Verkleinwoord: taksidermissie
Meervoud van verkleining: taksidermissies

Betekenis:
• 'n Persoon wat diere opstop.

Gebruik:
• Die taksidermis het die bok opgestop.

Sinoniem:
• diere-opstopper
• opstopper

Vertaling:
Engels: taxidermist
Nederlands: taxidermist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ortodontis
Volgende onderwerp: veelvraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 00:12:02 UTC 2026