| ortodontis [boodskap #137468] |
Di., 03 Augustus 2021 13:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die handewerk van 'n ortodontis.
ortodontis
Afbreking: or•to•don•tis
Selfstandige naamwoord: ortodontis
Meervoud: ortodontiste
Betekenis:
• 'n Dokter wat spesialiseer in ortodonsie (die regbuig van tande wat onreëlmatig groei).
Gebruik:
• Die ortodontis het vir my draadjies ingesit.
Verwant:
• ortodonsie
• ortodonties
Vertaling:
Engels: orthodontist
Nederlands: orthodontist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|