Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » botanikus
botanikus [boodskap #137457] Ma., 02 Augustus 2021 17:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24185
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Botanikus wat veldwerk doen.
'n Botanikus wat veldwerk doen.
botanikus
Afbreking: bo•ta•ni•kus


Selfstandige naamwoord: botanikus
Meervoud: botanikusse, botanici
Verkleinwoord: botanikussie
Meervoud van verkleining: botanikussies

Betekenis:
• 'n Plantkundige wat 'n studie van plante maak.

Gebruik:
• Die botanikus het 'n nuwe plantspesie ontdek.

Sinoniem:
• botanis
• plantkundige

Vertaling:
Engels: botanist
Nederlands: botanist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Benjamin
Volgende onderwerp: eiendomsagent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 16:51:20 UTC 2025