| sykous [boodskap #137454] |
Ma., 02 Augustus 2021 14:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vrou met 'n minirok en sykouse.
sykous
Afbreking: sy•kous
Samestelling: sy + kous
Selfstandige naamwoord: sykous
Meervoud: sykouse
Verkleinwoord: sykousie
Meervoud van verkleining: sykousies
Betekenis:
• 'n Kous van sy of 'n syagtige sintetiese materiaal.
Gebruik:
• Sykouse is elegant, maar kan 'n dame in die verleentheid stel as dit ontydig leer.
Vertaling:
Engels: stocking
Nederlands: zijden kous
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|