| noodwiel [boodskap #137450] |
So., 01 Augustus 2021 20:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Noodwiel in 'n kar se bagasiebak.
noodwiel
Afbreking: nood•wiel
Samestelling: nood + wiel
Selfstandige naamwoord: noodwiel
Meervoud: noodwiele
Verkleinwoord: noodwieletjie
Meervoud van verkleining: noodwieletjies
Betekenis:
• Wiel wat aangesit word as een van die bande 'n lek kry.
Gebruik:
• Die band was so pap dat hy die noodwiel moes opsit.
Sinoniem:
• reserwewiel
• spaarband
• spaarwiel
Vertaling:
Engels: spare wheel, spare tyre
Nederlands: reservewiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|