| hibernasie [boodskap #137433] |
Sa., 31 Julie 2021 17:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vlermuise wat hiberneer.
hibernasie
Afbreking: hi•ber•na•sie
Selfstandige naamwoord: hibernasie
Meervoud: hibernasies
Verkleinwoord: hibernasietjie
Meervoud van verkleining: hibernasietjies
Betekenis:
• 'n Toestand van inaktiwiteit en hipotermie by sommige warmbloedige diere in die wintermaande.
Gebruik:
• Bere verloor 25 tot 40% van hulle gewig tydens hibernasie deur vet te verbrand.
Sinoniem:
• oorwintering
• winterslaap
Antoniem:
• somerslaap
Vertaling:
Engels: hibernation
Nederlands: winterslaap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|