| abbawa [boodskap #137335] |
Sa., 24 Julie 2021 12:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24205 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bakkie met 'n abbawa.
abbawa
Afbreking: ab•ba•wa
Samestelling: abba + wa
Selfstandige naamwoord: abbawa
Meervoud: abbawaens
Verkleinwoord: abbawaentjie
Meervoud van verkleining: abbawaentjies
Betekenis:
• 'n Wa wat op 'n voertuig gedra (geabba) word.
Gebruik:
• As mens wil gaan kamp, kan jy bloot die abbawa bo-op jou bakkie monteer.
Vertaling:
Engels: truck camper
Nederlands: vrachtwagencamper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|