Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heelaand
heelaand [boodskap #137334] Sa., 24 Julie 2021 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heelaand
Afbreking: heel•aand
Samestelling: heel + aand


Selfstandige naamwoord: heelaand
Meervoud:

Betekenis:
• Sametrekking van "die hele aand".

Gebruik:
• Sy sit al heelaand voor haar rekenaar.

Vertaling:
Engels: all evening
Nederlands: de hele avond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spits
Volgende onderwerp: abbawa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 23:17:10 UTC 2025