Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snak
snak [boodskap #137313] Do., 22 Julie 2021 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snak
Afbreking: snak


Werkwoord: snak
Verlede tyd: het gesnak

Betekenis:
• Om weens asemnood na lug te hap; na asem hyg.

Gebruik:
• Die kind het blou in die gesig geword en na asem begin snak.
• Sy is so mooi sy laat my na my asem snak.

Vertaling:
Engels: to gasp, yearn
Nederlands: snakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sieraad
Volgende onderwerp: partydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 11:08:50 UTC 2025