| bedpan [boodskap #137288] |
Ma., 19 Julie 2021 17:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bedpan.
bedpan
Afbreking: bed•pan
Samestelling: bed + pan
Selfstandige naamwoord: bedpan
Meervoud: bedpanne
Verkleinwoord: bedpannetjie
Meervoud van verkleining: bedpannetjies
Betekenis:
• 'n Houer vir die liggaamlike afskeidings van 'n bedlêende pasiënt.
Gebruik:
• Die verpleegster maak elke oggend die pasiënt se bedpan leeg.
Vertaling:
Engels: bed pan, chamber pot
Nederlands: bedpan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|