| skuimpie [boodskap #137287] |
Ma., 19 Julie 2021 17:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuimpies
skuimpie
Afbreking: skuim•pie
Selfstandige naamwoord: skuimpie
Meervoud: skuimpies
Betekenis:
• 'n Soet lekkerny, die gebakte skuim van styfgeklopte eierwit en suiker met geur- en kleurmiddels.
Gebruik:
• Die skuimpie smelt weg in my mond.
Sinoniem:
• meringue
• skuimkoekie
• skuimtertjie
Vertaling:
Engels: meringue
Nederlands: schuimpje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|