| riel [boodskap #137262] |
Sa., 17 Julie 2021 11:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
riel
Afbreking: riel
Selfstandige naamwoord: riel
Meervoud: riele
Verkleinwoord: rieltjie
Meervoud van verkleining: rieltjies
Betekenis:
• 'n Energieke volksdans met vernuftige voetwerk, veral deur die San, Nama en Khoikhoi.
Gebruik:
• Die riel is die oudste dansstyl in Suid-Afrika en Namibië.
Sinoniem:
• rieldans
Vertaling:
Engels: reel dance
Nama: ikhapara
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|