Leksikograaf Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die wa word met 1 perdekrag getrek.perdekrag
Afbreking: per•de•krag
Samestelling: perde + krag
Selfstandige naamwoord: perdekrag
Meervoud: –
Betekenis:
• Die arbeidsvermoë van 'n gemiddelde perd (wat met die vermoë van masjiene vergelyk kan word).
Gebruik:
• Een perdekrag is die vermoë van 'n trekperd om 'n gewig van 75 kilogram in een sekonde een meter hoog op te hys. In ouer mate, 550 voet-pond per sekonde.