| judo [boodskap #137160] |
Di., 06 Julie 2021 18:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Judo-gooi.
judo
Afbreking: ju•do
Selfstandige naamwoord: judo
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Japanse gevegsport en Olimpiese sportsoort.
Gebruik:
• 'n Persoon wat judo beoefen word 'n judoka genoem wat 'n judogi as voorgeskrewe drag dra en in 'n dojo oefen.
Vertaling:
Engels: judo
Nederlands: judo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|