| skynbaar [boodskap #137136] |
So., 04 Julie 2021 08:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skynbaar
Afbreking: skyn•baar
Byvoeglike naamwoord: skynbaar
Attributief: skynbare
Betekenis:
• Oppervlakkig of na die uiterlike beoordeel (soos dit lyk).
Gebruik:
• Epilepsie word gekenmerk deur aanvalle wat skynbaar geen voor die hand liggende oorsaak het nie.
Sinoniem:
• blykbaar
• kamma
• kamstig
• klaarblyklik
• moontlik
• oënskynlik
• vermoedelik
• waarskynlik
Vertaling:
Engels: apparently, apparent, seeming, ostensible
Nederlands: schijnbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|