Jan die Man Boodskappe: 530 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek dink ek moet 'n bietjie gewig verloor.
Vanoggend sien ek toe 'n pratende skaal in die stad.
Ek klim daarop en die skaal sê: "Net een op 'n slag asseblief!"
Jan die Man Boodskappe: 530 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek hoor kaneel is so goed vir 'n mens.
Dit laat jou gewig verloor, verlaag jou cholesterol en nog baie meer.
Ek was so beïndruk met die nuus, ek het onmiddellik 7 melkterte gaan koop!
Jan die Man Boodskappe: 530 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
"My vrou praat nie meer met my nie:
Sy het gesê sy wil haar ou klere skenk vir mense wat honger ly,
al wat ek gesê het, is dat mense wat in haar klere pas nie honger ly nie."