| trekarbeider [boodskap #137033] |
Vr., 25 Junie 2021 08:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trekarbeider
Afbreking: trek•ar•bei•der
Samestelling: trek + arbeider
Selfstandige naamwoord: trekarbeider
Meervoud: trekarbeiders
Verkleinwoord: trekarbeidertjie
Meervoud van verkleining: trekarbeidertjies
Betekenis:
• 'n Werker (arbeider) wat vrywillig agter werk aantrek.
Gebruik:
• Boere maak soms van trekarbeiders gebruik om skape te skeer of 'n oes van die land af te haal.
Afgelei:
• trekarbeiderstelsel
Vertaling:
Engels: migrant labourer
Nederlands: arbeidsmigrant, gastarbeider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|