| spieëlbeeld [boodskap #136989] |
So., 20 Junie 2021 18:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spieëlbeelde
spieëlbeeld
Afbreking: spie•ël•beeld
Samestelling: spieël + beeld
Selfstandige naamwoord: spieëlbeeld
Meervoud: spieëlbeelde
Verkleinwoord: spieëlbeeldjie
Meervoud van verkleining: spieëlbeeldjies
Betekenis:
• 'n Omgekeerde beeld wat van 'n weerkaatsende vlak teruggekaats word.
Gebruik:
• Sy bewonder haar spieëlbeeld in die water.
Sinoniem:
• kaatsbeeld
• refleksie
• spieëlweerkaatsing
• terugkaatsing
• weerkaatsing
Vertaling:
Engels: mirror image
Nederlands: spiegelbeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|