| kwaadgeld [boodskap #136952] |
Do., 17 Junie 2021 13:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwaadgeld
Afbreking: kwaad•geld
Samestelling: kwaad + geld
Selfstandige naamwoord: kwaadgeld
Meervoud: –
Betekenis:
• Leeglê of kattekwaad aanvang; met niks goeds besig nie.
Gebruik:
• Hy loop rond vir kwaadgeld.
Vertaling:
Engels: mischief
Nederlands: slecht geld
Nota:
• Word slegs gebruik in die vaste uitdrukking: vir ~ rondloop.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|