Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorontsteking
oorontsteking [boodskap #136929] Wo., 16 Junie 2021 10:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oorontsteking
Afbreking: oor•ont•ste•king
Samestelling: oor + ontsteking


Selfstandige naamwoord: oorontsteking
Meervoud: oorontstekings
Verkleinwoord: oorontstekinkie
Meervoud van verkleining: oorontstekinkies

Betekenis:
• Pyn as gevolg van 'n ontsteking (infeksie) van die middeloor.

Gebruik:
Oorontsteking verdwyn meestal vanself sonder enige behandeling.

Sinoniem:
• middeloorontsteking
otitis media

Vertaling:
Engels: otitis
Nederlands: oorontsteking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oppervlakkig
Volgende onderwerp: sonsverduistering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 09:10:18 UTC 2026