| askruik [boodskap #136892] |
So., 13 Junie 2021 17:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24203 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Egiptiese askruik.
askruik
Afbreking: as•kruik
Samestelling: as + kruik
Selfstandige naamwoord: askruik
Meervoud: askruike
Verkleinwoord: askruikie
Meervoud van verkleining: askruikies
Betekenis:
• 'n Kruik waarin die stoflike oorskot van 'n persoon bewaar word.
Gebruik:
• Die krematorium het die askruik aan die naasbestaandes oorhandig.
Sinoniem:
• lykbus
• lykvaas
• urn
Vertaling:
Engels: urn, ossuary
Nederlands: askruik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|