| genitalieë [boodskap #136840] |
Wo., 09 Junie 2021 16:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genitalieë
Afbreking: ge•ni•ta•lie•ë
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: genitalieë
Betekenis:
• Die geslagsorgane.
Gebruik:
• Voëls het oor die algemeen nie eksterne genitalieë waarvolgens hulle geslag bepaal kan word nie.
Sinoniem:
• geslagsdele
• geslagsorgane
• skaamdele
Vertaling:
Engels: genitals, genitalia
Nederlands: genitaliën
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|