Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skenkel
skenkel [boodskap #136829] Wo., 09 Junie 2021 10:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26064
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skenkel
Afbreking: sken•kel


Selfstandige naamwoord: skenkel
Meervoud: skenkels
Verkleinwoord: skenkeltjie
Meervoud van verkleining: skenkeltjies

Betekenis:
• Onderste gedeelte van die agterpoot by viervoetiges (saam met die vleis).

Gebruik:
• Rol die skenkels in meel en braai liggies in olyfolie tot dit geseël is.

Spreekwoord:
• Iemand heup en skenkel slaan. [Iemand heeltemal verslaan.]

Wisselvorm:
• skinkel

Afgelei:
• skaapskenkel
• skenkelbeen
• skenkelvleis

Vertaling:
Engels: shank, thighbone
Nederlands: schenkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dybeen
Volgende onderwerp: werwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 09 19:21:40 UTC 2026