| kuberwelstand [boodskap #136805] |
Ma., 07 Junie 2021 17:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuberwelstand
Afbreking: ku•ber•wel•stand
Samestelling: kuber + welstand
Selfstandige naamwoord: kuberwelstand
Meervoud: –
Betekenis:
• Die positiewe welstand van gebruikers in die kuberruimte.
Gebruik:
• Kuberwelstand kan bevorder word deur die internet verantwoordelik te gebruik, en deur jouself en ander te respekteer terwyl jy aanlyn is.
Sinoniem:
• kuberwelheid
• kuberwelsyn
Vertaling:
Engels: cyber wellness
Nederlands: cyberwelzijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|