Tuis » Taal » Woordeboek » oormatig
oormatig [boodskap #136804] |
Ma., 07 Junie 2021 16:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21490 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oormatig
Afbreking: oor•ma•tig
Byvoeglike naamwoord: oormatig
Vergrotende trap: oormatiger
Oortreffende trap: oormatigste
Attributief: oormatige
Partitief: oormatigs
Betekenis:
• Wat die limiet of dit wat normaal is oorskry.
Gebruik:
• Sy het 'n oormatige hoeveelheid wyn gedrink.
Sinoniem:
• buitensporig
• bomatig
• kwistig
• oordadig
• oorvloediglik
• spandabelrig
• uitermate
• uitspattig
• verregaande
Afgelei:
• oormatigheid
Vertaling:
Engels: excessive, immoderate
Nederlands: overmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 01:29:53 UTC 2025
|