Tuis » Taal » Woordeboek » welstand
welstand [boodskap #136798] |
So., 06 Junie 2021 18:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21490 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welstand
Afbreking: wel•stand
Samestelling: wel + stand
Selfstandige naamwoord: welstand
Meervoud: –
Betekenis:
• Toestand van goeie voorspoed, geluk en gesondheid.
Gebruik:
• Die welstand van ons pasiënte is vir ons baie belangrik.
Sinoniem:
• geluk
• gesondheid
• heil
• voorspoed
• welvarendheid
Afgelei:
• kuberwelstand
Vertaling:
Engels: well-being, welfare
Nederlands: welstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 15:21:43 UTC 2025
|