Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seëning
seëning [boodskap #136781] Vr., 04 Junie 2021 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seëning
Afbreking: se•ë•ning
Samestelling: seën + -ing
Uitspraak: /ˈsɪə̯nəŋ/


Selfstandige naamwoord: seëning
Meervoud: seëninge
Verkleinwoord: seëninkie
Meervoud van verkleining: seëninkies

Betekenis:
• 'n Blyk van goddelike guns; weldaad wat bydra tot ware geluk, welsyn en voorspoed.
• Handeling om iemand te seën.

Gebruik:
• Dit reën is 'n seëninge reg uit die hemel uit.
• Paulus het 'n seëning oor die mense van Galasië uitspreek.

Antoniem:
• vloek

Vertaling:
Engels: blessing, benediction
Nederlands: zegening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luisterryk
Volgende onderwerp: edel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 23:16:24 UTC 2025