Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorleg
oorleg [boodskap #136776] Vr., 04 Junie 2021 15:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oorleg
Afbreking: oor•leg


Selfstandige naamwoord: oorleg
Meervoud: –

Betekenis:
• Iets deeglik bespreek en oorweeg; goed nagedink.

Gebruik:
• Dawid het die volk met toewyding versorg en hulle met oorleg gelei. [Psalms 78:72]

Sinoniem:
• beraadslaging
• bespreking
• oordinking
• oorweging
• konsultasie
• raadpleging

Afgelei:
• oorlegpleging

Vertaling:
Engels: deliberation, consultation, conference
Nederlands: overleg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staccato
Volgende onderwerp: senutergend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 09:49:28 UTC 2026