distopies [boodskap #136739] |
Tue, 01 June 2021 13:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
distopies
Afbreking: dis•to•pies
Byvoeglike naamwoord: distopies
Attributief: distopiese
Betekenis:
• Met die ongunstige eienskappe van 'n distopie.
Gebruik:
• Distopiese fiksie skets dikwels 'n skerp kontras tussen die voorregte van die regerende klas en die troostelose bestaan van die werkersklas.
Antoniem:
• utopies
Vertaling:
Engels: dystopic
Nederlands: dystopisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|