Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuilwerk
vuilwerk [boodskap #136687] Vr., 28 Mei 2021 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuilwerk
Afbreking: vuil•werk
Samestelling: vuil + werk


Selfstandige naamwoord: vuilwerk
Meervoud: vuilwerke
Verkleinwoord: vuilwerkie
Meervoud van verkleining: vuilwerkies

Betekenis:
• 'n Onaangename taak wat 'n mens selfs behoort te doen, en die aan ander moet afsmeer nie.

Gebruik:
• Maak self skoon, ek gaan nie jou vuilwerk doen nie!

Vertaling:
Engels: dirty work
Nederlands: vuile werk, smerig werk, vies werk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grofsmid
Volgende onderwerp: grootjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 10:53:42 UTC 2025