| afskil [boodskap #136630] |
So., 23 Mei 2021 17:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Meisie wat aartappels afskil.
afskil
Afbreking: af•skil
Samestelling: af + skil
Werkwoord: skil af, afskil
Verlede tyd: het afgeskil
Betekenis:
• Die skil verwyder.
Gebruik:
• Moet ek vir jou 'n appel afskil?
Verwant:
• afdop
• afstroop
Vertaling:
Engels: to peel
Nederlands: afschillen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|