Betekenis:
• 'n Grappige of koddige akteur wat mense vermaak, dikwels in bont, oorgroot klere met 'n rooi neus en geverfde gesig.
Gebruik:
• Sonja Herhold sê: "Bring vir die harlekyn nog wyn."
• Die wêreld is vol hartseer harlekyne, dom soldate, kortsigtige sakemanne en ou ballerinas wat lank nie meer mooi is nie.