Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die probleem
Die probleem [boodskap #13609] So, 29 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Antowan Nothling  is tans af-lyn  Antowan Nothling
Boodskappe: 14
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou die dag 'n interesante idiologie gehoor. (Is idiologie die regte
woord vir dit wat ek nou gaan beskryf?)

Die idee is dat SA se probleem le by die fyt dat 3/4 van die SA se swart
bevolking (wat swart heugdiges is) almal in die tyd van die "STRUGLE"
gebore is. Die manne het almel grootgeword met pa's en ma's wat heeldag en
aldag besig was met bom plant en dood maak as deel van hulle "handewerk"
aan die "strugle". Die outjies is almal nou al half oud genoeg om vir hulle
self te sorg.
Die probleem le egter daarin dat al wat hulle weet wat om te doen, is om te
skiet en te moor. Hy het net geen ander ervaring van die wereld gehad om
anders oor die saak te voel nie.

Die outjie is dan natuurlik die een wat 'n man sal dood skiet (veral as die
slagoffer wit is) vir 'n stukkie brood of R10. Vir hom is nog net een lewe
op 'n kerfstok van by die 100 nie 'n groot gewetens probleem nie.

Ek meen, vra jy enige man wat in IRAQ of so 'n plek 'n vyand te midde van
'n vurige skermitseling gedood het, of hy iets gevoel het, is ek seker hy
sal se dit is nie dieselfde as wanneer jy die ou op 'n ander geleenheid sou
dood nie.

Dus:
- Die outjies moet nog meer grootword
- Hulle sal ongeveer oor 10 na 20 jaar bedaar wanner die grys hare op die
koppies begin wys
- Die nuwe generasie van beide wit en swart sal meer vredeliewend wees
- Hoe meer verstandhoudings tussen rasse ontwikkel, hoe meer sal die spoed
van versoening toeneem...

WAT DINK JY?

--
Email: cybe...@netcafe.co.za
Re: Die probleem [boodskap #13628 is 'n antwoord op boodskap #13609] Ma, 30 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Cyberant wrote in message ...
.
> WAT DINK JY?

Ek dink dat jy jou spelling 'n effens kan opknap :)
Re: Die probleem [boodskap #13662 is 'n antwoord op boodskap #13609] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Cyberant" wrote:

> Dus:
> - Die outjies moet nog meer grootword
> - Hulle sal ongeveer oor 10 na 20 jaar bedaar wanner die grys hare op die
> koppies begin wys
> - Die nuwe generasie van beide wit en swart sal meer vredeliewend wees
> - Hoe meer verstandhoudings tussen rasse ontwikkel, hoe meer sal die spoed
> van versoening toeneem...

> WAT DINK JY?

> --
> Email: cybe...@netcafe.co.za

Menslike oplossings faal om ons probleme op te los. Met die beste
moontlike regeringstelsel, wereldwye vrede, onvergelykbare welvaart,
goeie gesondheid en 'n lewenspan van honderde jare, sal meeste mense,
wanneer die geleentheid opduik, oorlog en kwaad kies. (Openbaring
20:1-10) So het Adam en Eva die Paradys verloor.
Groete.
Re: Die probleem [boodskap #13694 is 'n antwoord op boodskap #13609] Wo, 01 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Cyberant wrote in message ...

> Dus:
> - Die outjies moet nog meer grootword
> - Hulle sal ongeveer oor 10 na 20 jaar bedaar wanner die grys hare op die
> koppies begin wys
> - Die nuwe generasie van beide wit en swart sal meer vredeliewend wees
> - Hoe meer verstandhoudings tussen rasse ontwikkel, hoe meer sal die spoed
> van versoening toeneem...
>
> WAT DINK JY?

Ek dink nie dit werk so nie.

Mense soek altyd iets om oor te baklei. As daar niks is nie, sal hulle iets
uitdink.

Gloudina se waansinnige krygspretensies in hierdie nuusgroep is 'n perfekte
voorbeeld.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: AFRIKAANS EN ENGELS
Volgende onderwerp: Die Wie is Wie van Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 18:50:48 MGT 2024