Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sy's terug
sy's terug [boodskap #1365] |
Fri, 18 July 2003 09:42  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het julle gesien, sy het wedergekeer!!!!!!!!!!!!!!!!
Met 'n gediggie :-))
GrRico
ons se maar so, onkruid vergaat niet
|
|
|
|
Re: sy's terug [boodskap #1369 is 'n antwoord op boodskap #1365] |
Fri, 18 July 2003 20:49   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jul 2003 10:55:55 -0400, Katryn wrote:
> "Rico" wrote:
>
>> Katryntjie, Katryntjie tog, julle het niks van ons gesteel nie, ons tale is
>> maar so gelijk, die selfde oorsprong, so die verskille is nie baie nie
>> :-))))))))))
>
> Gmmmffff.....maar julle praat weird.
> Ons taal is nuut en gemaklik en gladnie weird nie.
> :-))))
>
> (Rico, ek spot maar net, hoor) :-))
>
>
Steeds is dit belangrik om te onthou
dat Nederlands 'n Afrikaanse dialek is.
Daarom die ooreenkoms.
Speedy
|
|
|
Re: sy's terug [boodskap #1372 is 'n antwoord op boodskap #1369] |
Fri, 18 July 2003 21:27   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:e7nghvo06tscn642i0fd4a2m4olmvo64mt@4ax.com...
> On Fri, 18 Jul 2003 10:55:55 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> "Rico" wrote:
>>
>>> Katryntjie, Katryntjie tog, julle het niks van ons gesteel nie, ons tale is
>>> maar so gelijk, die selfde oorsprong, so die verskille is nie baie nie
>>> :-))))))))))
>>
>> Gmmmffff.....maar julle praat weird.
>> Ons taal is nuut en gemaklik en gladnie weird nie.
>> :-))))
>>
>> (Rico, ek spot maar net, hoor) :-))
>>
>
> Steeds is dit belangrik om te onthou
> dat Nederlands 'n Afrikaanse dialek is.
> Daarom die ooreenkoms.
>
> Speedy
>
>
Ek is seker julle het dit ook gesteel :-)))
Maar ek steek maar so my middelvinger vir Speedy hoog!!!!!!!!!!!
Dit gaan heeltemal buite my wil om :-)))))
GrRico
|
|
|
Re: sy's terug [boodskap #1377 is 'n antwoord op boodskap #1372] |
Fri, 18 July 2003 21:57  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3f186638$0$49103$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Steeds is dit belangrik om te onthou
>> dat Nederlands 'n Afrikaanse dialek is.
>> Daarom die ooreenkoms.
>>
>> Speedy
>>
>>
> Ek is seker julle het dit ook gesteel :-)))
>
Gesteel!? Hoe kan daar sprake van steel tussen bloedfamlie wees? Dis
mededeelsaamhied:-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 20:47:49 UTC 2025
|