Tuis » Taal » Woordeboek » slaappatroon
slaappatroon [boodskap #136486] |
Do., 06 Mei 2021 19:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaappatroon
Afbreking: slaap•pa•troon
Samestelling: slaap + patroon
Selfstandige naamwoord: slaappatroon
Meervoud: slaappatrone
Betekenis:
• Die daaglikse ritme en reëlmaat van aan die slaap raak en wakker word, asook die siklusse van slaap.
Gebruik:
• Die gebruik van kunsmatige lig het die mens se slaappatrone aansienlik verander.
Vertaling:
Engels: sleep pattern
Nederlands: slaappatroon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 00:15:22 UTC 2025
|